|
LET DAAROP DAT DIE AKTIVERING VAN Lidmaatskap 4 (vier) WERKSDAE NEEM. Jy sal 'n e-pos ontvang sodra dit geaktiveer is.
Indien jy 'n elektroniese produk onmiddelik wil gebruik beveel ons aan dat jy dit met jou kredietkaart koop.
NOUS Bankbesonderhede:
Ons bankbesonderhede is soos volg: Eerste Nasionale Bank Rekening naam: NOUS IP Rekening nommer: 62259915836 Tak no 201410 Tak naam: Tygerberg Rekening tipe: Transaksie rekening Verwysing: "jou username" (baie belangrik)
Stuur dan 'n e-pos met bewys van inbetaling na
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Hoe werk Lidmaatskap:
TYDPERK: Lidmaatskap is ‘n jaar geldig. Vier (4) dae nadat jy die lidmaatskap koop word dit geaktiveer en kan jy vir 365 dae daarna dit gebruik om preke by NOUS af te laai.
GELD-EENHEID: Die sagteware wat ons gebruik, funksioneer in Amerikaanse Dollar. Dit word omgeskakel na Rand soos op die Rand/Dollar waarde van die dag.
GRATIS PRODUKTE: Produkte wat gratis is moet nog steeds deur die winkel "gekoop" word. Jy hoef egter nie te betaal om te “check out” nie.
AFLAAI PROSES: Indien jy ‘n suksesvolle kooptransaksie gedoen het, sal jy (binne minute) ‘n epos ontvang met ‘n unieke skakel waarmee jy die elektroniese produk kan aflaai.
HARDE KOEPIE: Indien dit ‘n harde koepie is bv. ‘n boek of DVD, kan jy kies of jy dit self by Communitas in Stellenbosch wil gaan afhaal en of jy dit wil laat pos (wat addisionele posgeld behels).
Hierdie lidmaatskap kan ook deur middel van 'n Kredietkaart gekoop word. |