|
|
   
Ons glo dat stereo kommunikasie – linker sowel as regter brein, rasioneel sowel as emosioneel, realisties sowel as verbeelding – noodsaaklik is om die goeie nuus aan mense van vandag oor te dra.
NOUSCLIPS is hulpmiddels wat op 'n visuele manier stories, aanhalings en teks gedeeltes verpak vir gebruik in 'n verskeidenheid situasies.

|
|
|
|
|