18 PP-slides wat 'n ek eenkeer gebruik het om te verduidelik hoekom ons as gemeente vra vir 'n verbintenis van tyd, energie en geld.
1) dit begin met twee spotprente wat die verskuiwing in ons samelewing uitbeeld - daar is selfs gespreksvrae by die notas.
2) Dit help jou om te verduidelik wat jul gemeente-visie is.
3) Die laaste klompie slides wys die verband tussen wat God aan die doen is - ons gehoorsaamheid - ons roeping - ons prioriteite en die verbintenis wat gevra word.
Hoop dit help.

|
|
|
Data
|
| Size |
1.1 MB |
| Downloads |
142 |
| Language |
|
| Licence |
|
| Author |
|
| Website |
|
| Price |
|
| Created |
2010-07-21 |
| Created by |
nico123 |
| Changed at |
2010-08-12 |
| Modified by |
nico123 |
|
Please register or login to download files from this category. |
|