Razor Cuts  
Produkte
Overview Search Downloads
Download details
Gen18_20-33

Genesis 18 verse 20 tot 33 – Agste Sondag in Koninkrykstyd – 25 Julie 2010

Sonder ’n Kerk soos God dit bedoel het, kan die wêreld nie oorleef nie. Daarom is ’n Kerk nie ’n museum vir ’n  klomp heiliges nie, maar ’n gesondheidsoord vir sukkelaars en gebrokenes - daarom is ons oop soos ’n  Abraham vir die sogenaamde “Sodom-mense”. Die Kerk se deure is oop vir almal, omdat almal by Jesus welkom is.




Data

Size 630.25 KB
Downloads 81
Language
Licence
Author
Website
Price R25
Created 2010-07-14
Created by LouisaC
Changed at 2010-07-31
Modified by nico123

Please register or login to download files from this category.

Copyright © 2010 nous.org.za All rights reserved.