Razor Cuts  
Produkte
Overview Search Downloads
Category: Fokusteks
Page: 1 of 1
Fokusteks Files: 4
Files:
Luk15_1-10

<!-- /* Font Definitions */ @font-face {font-family:"Cambria Math"; panose-1:2 4 5 3 5 4 6 3 2 4; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:roman; mso-font-pitch:variable; mso-font-signature:-1610611985 1107304683 0 0 159 0;} @font-face {font-family:Verdana; panose-1:2 11 6 4 3 5 4 4 2 4; mso-font-charset:0; mso-generic-font-family:swiss; mso-font-pitch:variable; mso-font-signature:536871559 0 0 0 415 0;} /* Style Definitions */ p.MsoNormal, li.MsoNormal, div.MsoNormal {mso-style-unhide:no; mso-style-qformat:yes; mso-style-parent:""; margin-top:2.0pt; margin-right:0cm; margin-bottom:2.0pt; margin-left:0cm; text-align:justify; text-indent:8.5pt; mso-pagination:widow-orphan; font-size:12.0pt; font-family:"Verdana","sans-serif"; mso-fareast-font-family:"Times New Roman"; mso-bidi-font-family:"Times New Roman"; mso-ansi-language:EN-ZA;} .MsoChpDefault {mso-style-type:export-only; mso-default-props:yes; font-size:10.0pt; mso-ansi-font-size:10.0pt; mso-bidi-font-size:10.0pt;} @page WordSection1 {size:612.0pt 792.0pt; margin:72.0pt 72.0pt 72.0pt 72.0pt; mso-header-margin:36.0pt; mso-footer-margin:36.0pt; mso-paper-source:0;} div.WordSection1 {page:WordSection1;} -->

Lukas 15 verse 1 tot 10 – Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd – 12 September 2010

Lukas 15, met die stories van die soekende herder en die soekende vrou en wagtende vader, wil vir ons net weer kom onderstreep, as ons probeer weghardloop van God, kyk maar gedurigdeur oor jou skouer... want God is die een van soek, wag, vind. En dan is daar vreugde in die hemel!




Date
File size
Hits
2010-09-03
1.53 MB
"48"
Luk14_25-33

Lukas 14 verse 25 tot 33 – Veertiende Sondag in Koninkrykstyd – 5 September 2010

Wat plaas Jesus vandag hier op die tafel: “As jy my wil volg, dan is Ek nr. 1!”  Toe Jesus vir mense gesê het om Hom te volg, het hy nie bedoel dat mense agter hom moet aandrentel uit nuuskierigheid nie, maar hulle alles agter hom aangooi uit commitment! Bereken die koste en wees ’n speler in Sy wêreld, nie ’n toeskouer nie!




Date
File size
Hits
2010-08-30
1.15 MB
"49"
Luk14_1-7

Lukas 14 verse 7 tot 14 – Dertiende Sondag in Koninkrykstyd – 29 Augustus 2010

Jesus leer ons van die etiket van God se koninkryk.
Nederigheid is waarskynlik die Christelike waarde-term wat die meeste misverstaan word. ’n Nederige het ’n gesonde selfwaarde omdat hy sy en ander mense se God-waarde lankal ontdek het. Moenie die “magic” wat in jou is onder die emmer wegsteek nie!




Date
File size
Hits
2010-08-20
1.22 MB
"54"
Jes58_9-14

Jesaja 58 verse 9 tot 14 – Twaalfde Sondag in Koninkrykstyd – 22 Augustus 2010

Is jy ook “missing in action”?  Dit help nie ons pak die kerk vol op Sondae, maar skitter in ons afwesigheid in die liturgie van die week nie.
Laat jou hart jou gesig vertel wat God alles vir jou gedoen het, dan kan jy nie anders as om bly te wees nie en ander lief te hê soos God jou liefhet nie!




Date
File size
Hits
2010-08-11
556.88 KB
"55"

Copyright © 2010 nous.org.za All rights reserved.