Razor Cuts  
Produkte
Overview Search Downloads Up
Download details
Matteus_21_23-31

Matteus 21:23-31_25 September 2011_Veertiende Sondag in Koninkrykstyd
Om die vader se wil te doen is 'n belangrike tema in Matteus.  Geloof moet lei tot 'n lewe in lyn met God se wil.
”Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is.
Gehoorsaamheid is meer as praat-dis doen wat God van jou vra!!!
Daarom om reg te luister na God het altyd die regte optrede tot gevolg.

 




Data

Size 1.02 MB
Downloads 63
Language
License
Author
Website
Price R25.00
Created 2011-09-16
Created by sharon123
Changed at
Modified by

Please register or login to download files from this category.

Copyright © 2010 nous.org.za All rights reserved.

 

Automatic currency converter