Razor Cuts  
Produkte
Overview Search Downloads Up
Download details
Fokusteks-Psalm_139

Psalm 139:1-6, 13-18_15 Januarie 2012_
Tweede Sondag van die Epifanie
Dié skeppingsproses is 'n wonderdaad van God waarvoor Hy geloof moet word en waaroor die mens net verbaas kan staan. 

Wat God vir die bidder doen, oorweldig hom.  Hoe dieper hy delf in die wonderdade van God, hoe meer besef hy die omvang daarvan en hoe nader bring dit hom aan die Here.  Hy kan egter nie die Here begryp nie.  Die Here se gedagtes is trouens soos die sand van die see – ontelbaar. 

Lewe is God se geskenk aan my en jou, hoe ons lewe is ons geskenk aan God.

 




Data

Size 0 B
Downloads 3
Language
License
Author
Website
Price R25.00
Created 2011-12-12
Created by sharon123
Changed at 2011-12-12
Modified by sharon123

Please register or login to download files from this category.

Copyright © 2010 nous.org.za All rights reserved.

 

Automatic currency converter