Razor Cuts  
GROEI KIESLYS


Ons glo dat geloof gevorm word elke dag in elke huis. Daarom dink ons dat gemeente programme interouderdom-byeenkomste moet wees wat die verhoudings tussen ouers en kinders versterk.

Vir geloofsvorming om plaas te vind moet die styl van aanbieding interaktief, multimedia, bybel gefundeerd en verhoudings gebasseerd wees.

NousGroei moedig gesprekke aan wat ouers, begeleiers en kinders die groot teologiese temas in ons tradisie beter laat verstaan.

 


Copyright © 2010 nous.org.za All rights reserved.