|
|
   
Ons glo dat die bou van betekenisvolle verhoudings mense help op hulle geloof reis. Dis binne sulke veilige ruimtes waar mense gehelp word om hulle geloof te integreer.
NousGroepe skep materiaal wat op 'n interaktiewe manier mense wat in kleiner groep bymekaarkom help om oor hulle lewe, geloof en die interaksie tussen die twee, te gesels.

|
|
|
|
|