Razor Cuts  
JEUG KIESLYS


Ons glo dat mense van alle ouderdomme altyd besig is met die ontwikkelingsfase waarin hulle tans is sowel as om die volgende ontwikkelingsfase te betree. Daarom fokus ons om mense in oorgange te ondersteun.

NousJeug wil gemeente leiers help deur verskillende produkte om kinders, tiener en jong volwassenes op hierdie reis te begelei.

 


Copyright © 2010 nous.org.za All rights reserved.